AdvertorialLocal newsNews

Wynliefhebbers, maak gereed vir die Vaalrivier Wynroete!

Bespreek jou kaartjies betyds vir die gewilde Vaal River Wine EXPO wat op 3 Junie by Stonehaven gehou word. Kaartjies is beperk, so spring vinnig!

WYNLIEFHEBBERS! Hier is die venues wat vanjaar van 10 Junie tot 6 Augustus aan die Vaalrivier Wynroete / the Vaal River Wine Route 2023 gaan deelneem:

Stonehaven on Vaal, Waterfront Country Lodge & Spa, Urban Vines Bistro and Vineyard, Cock & Bull Pub, Heritage Village, Rio Sol Portuguese Restaurant – Vereeniging, Memories, Riviera on Vaal Resort, Emerald Resort & Casino, Ocean Basket Vanderbijlpark, Rose Girlz en The Bikers Race Bar.

Onthou om julle kaartjies betyds te bespreek vir die jaarlikse asemrowende Vaal River Wine EXPO wat op 3 Junie 2023 van 12:00 tot 17:00 by Stonehaven op Vaal aangebied word.
Die koste is R300 per kaartjie en sluit ‘n wynglas in wat jy huis toe kan neem. Daar gaan meer as 200 verskillende wyne wees om te proe!
Jou kaartjie sluit ook ‘n R50 etebewys OF ‘n vlotvaart in.
Spring gou om kaartjies te kry want dit verkoop elke jaar vinnig uit!

Kry jou kaartjies hier:

https://www.webtickets.co.za/v2/Event.aspx?itemid=1528775250
Bel: 016-982 2951
WhatsApp: 060 804 1495
E-pos: info@stonehaven.co.za

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Retha Fitchat

Retha Fitchat is an experienced part time journalist for Vaalweekblad. WhatsApp: 083 246 0523
Back to top button