AdvertorialLocal newsNews

Is jy ‘n bo-baas braaier? Kom wys jou staal by Outdoor X!

Wen pryse ter waarde van meer as R30 000 in OutdoorX se prettige BRAAIWEDSTRYD!

💥🏆🥩 WEN PRYSE TER WAARDE VAN MEER AS R3️⃣0️⃣ 0️⃣0️⃣0️⃣ (JA, DERTIGDUISEND RAND) by OUTDOOR X se Braai X KOMPETISIE💥🏆🥩 in trotse samewerking met Koozina.
🤔Hoe om in te skryf? 🖊📖
1️⃣ Maak ‘n kreatiewe & snaakse 30 sekonde video 🎥waarin jy vir wys waarom jy Suid-Afrika se HEEL BESTE braaier is.😁😁
2️⃣ Post dit op Outdoor X se Facebook Page & gebruik die tag #BraaiX2023. Maak seker jy ‘like’ ook Outdoor X se Facebook page en deel die post sodat al jou vriende ook kan inskryf.
3️⃣ 20 finaliste (mans of vrouens) gaan uit die inskrywings gekies word, wat op Saterdag 3 Junie in persoon by Outdoor X hul braaivernuf kan kom toon voor ‘n paneel beoordelaars – in samewerking met #Pandarasie.
So, waarvoor wag jy? Nou gaan ons braai!! 💪🏻💪🏻
Die Wenner stap weg met ‘n splinternuwe Koozina braaier en ander lekker braaipryse.
Reëls:
📝Die 20 finaliste gaan bekendgestel word op Saterdag 27 Mei om 10h00 op Outdoor X se Facebookblad.
📝Sou jy gekies word, moet jy beskikbaar wees om op Saterdag 3 Junie om 12h00 aan die kompetisie deel te neem. Verdere reëlings sal aan finaliste gekommunikeer word.
Besoek https://www.facebook.com/OutdoorXpo vir nog inligting en skryf dadelik in!
Onthou ook dat jy nou al jou kaartjies vir Outdoor X by hierdie skakel kan koop: https://outdoorx.co.za/buy-your-tickets/
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Retha Fitchat

Retha Fitchat is an experienced part time journalist for Vaalweekblad. WhatsApp: 083 246 0523
Back to top button