NewsNews

Outdoor X lok duisende

Outdoor X, die buitelug-ekspo wat die naweek by die Hartsfeld Plaas in Midvaal gehou word, het die afgelope twee dae heelwat mense gelok.

Die ekso het Vrydag 2 Junie geopen en besoekers wat nog nie ‘n draai daar gemaak het nie kan gerus Sondag (4 Junie 2023) nog daar inloer.

Kaartjies is aanlyn beskikbaar by https://outdoorx.co.za/buy-your-tickets/ en jy kry dit goedkoper as by die hekke!

Besoek die Facebook-blad https://www.facebook.com/OutdoorXpo vir nog inligting oor dié plesierige fees!

Voertuie staan gepak by die Outdoor X-buitelug-ekspo. Foto: Christiaan Cloete
Die Outdoor X-buitelug-ekspo vind die naweek op die plaas Hartsfeld in Midvaal plaas. Foto: Christiaan Cloete

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Christiaan Cloete

Christiaan is editor of Ster North and a reporter for Vaalweekblad. Email: christiaan@mooivaal.co.za
Back to top button