Local newsNewsNews
Betogers versper Barrageweg met brandende bande
Betogers het vanoggend die R42 (Barrageweg) tussen Vereeniging en Vanderbijlpark met brandende bande versper.
VEREENIGING. – Die betoging vind tans voor Rand Water se kantoor in Barrageweg plaas.
Die polisie en lede van die onluste-eenheid is op die toneel.
Hoewel karre vroeër deurgelaat is, word motoriste aangeraai om liewer alternatiewe roetes te gebruik aangesien die situasie kan opvlam.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
