Local newsNewsNews

Fotoblad: Bome en hul bewoners

Hierdie week se versameling fokus op bome en hul interessante bewoners. Dankie aan al die fotograwe wat die versameling moontlik gemaak het.

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel. Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.

Die vereiste is egter dat die foto’s in fokus en goed belig moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon.

Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het, word gekies om in die koerant te verskyn.  Fotoblad 151 sal in die week se Vaalweekblad verskyn.
As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na Elsje@mooivaal.co.za – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059 met jou naam en van en van watter dorp jy is – nie meer as 5 foto’s op ‘n slag nie asb.
Johan Kok van Vereeniging het die besondere foto geneem.
Hendrik Grobbelaar van Centurion het die mooi foto geneem. Belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.
Jaco de Beer van Pretoria het die mooi foto geneem.
JJ Kok van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Jorina Raath van Pretoria het die pragtige foto geneem.
John Grainger van Komatiepoort het die mooi foto geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die kunstige foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Karla Oelofsen van Pretoria het die mooi foto geneem.
Karlo-Lander de Lange van Pretoria het die mooi foto geneem.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Louise van der Merwe van Vaalpark het die mooi foto geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van die Kaap het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto in die Rietvlei Natuurreservaat geneem.
Madelein Steynvaart van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Magrietha Marx van Pietermaritzburg het die pragtige foto geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Marna Nel wat voorheen in Sasolburg gebly het, maar nou in Napier, Nieu-Seeland woon, het die pragtige foto oppad werk toe geneem.
Maryna Venter (oud-Valie) wat nou in Montagu in die Weskaap woon, het die mooi foto geneem.
Maureen Cloete van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Michelle Hart (Michelle Hart Photography – 074 579 2200) van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Monique Labuschagne van Meyerton het die treffende foto geneem.
Muriel Venter van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Nathan van Rooyen van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Nelmari van Heerden van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Pieter Botha van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Sheron Nienaber van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Stefanie Lotter van Sasolburg het die mooi foto in die Buffelsdrift Natuurreservaat geneem.
Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging, het die mooi foto geneem.
Trudie Myburgh van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Yvette Hewitt van George het die pragtige natuurfoto geneem.
Stefanie Lotter van Sasolburg het die mooi foto in die Buffelsdrift Natuur Reservaat, Pretoria geneem.
Yvonne de Kooker van Pretoria, het die mooi foto geneem.
Alicha de Beer (Love in a lens photography) van Parys het die mooi foto geneem. Kontak haar gerus by 067 757 1346.
Amanda Breet van Alberton het die pragtige foto geneem.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Kempton Park het die pragtige silhouette foto geneem.
André Schoonbee van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Annemari Ehlers het die mooi foto geneem.
André Treurnich van Sasolburg het die mooi foto in die Kruger Nasionale Park geneem.
Angelique Botes van Vanderbijlpark het die mooi foto by die Pretoria Dieretuin geneem.
Annetjie Smith van Vaaloewer het die mooi foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die kunstige foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi monochroom foto geneem.
Chanté Pretorius van die Bosveld ht die skitterende foto geneem.
Christa Barnard van Phalaborwa het die pragtige foto in die Kruger Nasionale Park geneem.
Chantel Jacobs, a Grade 12 pupil of Sasolburg High School captured this beautiful photo.
Christa Heymans van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto geneem.
Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Elizabeth Visser van Springs het die mooi foto geneem.
Elize de Klerk van Volksrust, Mpumalanga, het die pragtige foto geneem.
Franco De Meyer van Vanderbjilpark het die kunstige foto geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto van ‘n Piet-my-vrou geneem.
George Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die treffende foto van ‘n Blouvalk in die Rietvlei Natuurreservaat geneem.
Gerald Gower van Sasolburg het die kunstige foto geneem.
Gerda Fouche van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Gerrit Cloete van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Hennie Fourie van Wellington in die Kaap het die pragtige foto geneem.
Hendrik Grobbelaar van Centurion het die mooi foto geneem. Belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.
Ilene van der Westhuizen van Vaalpark het die mooi foto geneem.
Jorina Raath van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die pragtige monochroom foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto in die Rietvlei Natuurreservaat geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van die Kaap het die mooi foto geneem.
Magrietha Marx van Pietermaritzburg het die pragtige foto op ‘n mistige oggend geneem.
Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging, het die mooi foto geneem.
Tobie Kruger van Mooilande, Vereeniging, het die mooi foto geneem.
André Schoonbee van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige foto geneem.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button