Local newsNewsNews
Rotariër Klub van Riverside nuus
Die Rotariër Klub van Riverside het onlangs hul president vir 2023/2024 ingehuldig.
VANDERBIJLPARK. – Albertus Kriel is vir die tweede jaar as die Rotariër Klub van Riverside se president ingehuldig.

Die spog geleentheid het Saterdagmiddag, 17 Junie by die Waterfront Country Lodge en Spa plaasgevind.
Twee nuwe klublede, Antonin Teichman en Russell Stevens is ook by die klub ingelyf. Lily Badenhorst is as die klub se Rotariër van die jaar aangewys.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
