NewsNews

6 Julie is Internasionale Soen-dag

Internasionale Soen-dag word elke jaar op 6 Julie gevier.

Die dag het glo sy ontstaan in die Verenigde Koningkryk gehad en het mettertyd wêreldwyd uitgekring.

Die dag is ter bewusmaking van die verskeidenheid soene wat bestaan en hoe dit help om die bui te verbeter en mense beter te laat voel.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Christiaan Cloete

Christiaan is editor of Ster North and a reporter for Vaalweekblad. Email: christiaan@mooivaal.co.za
Back to top button