Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel. Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.
Die vereiste is egter dat die foto’s in fokus en goed belig moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon.
Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het, word gekies om in die koerant te verskyn. Fotoblad 154 sal in die week se Vaalweekblad/Ster verskyn.
As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na Elsje@mooivaal.co.za – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059 met jou naam en van en van watter dorp jy is – nie meer as 5 foto’s op ‘n slag nie asb.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige foto geneem.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die kunstige makro foto van yskristalle geneem.Linda Saayman van die Paarl het die mooi foto op die koue vlaktes geneem.Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.Lounette Linde (oud-Valie) van die Kaap het die mooi foto geneem.Angelique Kok van Vereeniging (J&A Photography) het die mooi foto geneem.Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto tydens die vorige winter by die Grau Roig ski area geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto by die Rietvlei-natuurreservaat geneem.Karla Oelofsen van Pretoria het die mooi foto in die Pilansberg-natuurreservaat geneem.“Misty Morning” – Magrietha Marx van Pietermaritzburg het die pragtige foto geneem.“Hier kom die koue” – Mariana du Preez van Vereeniging het die pragtige foto geneem.Maureen Cloete van Vanderbijlpark het die mooi foto in die Kaap geneem.Macaela Becker (MDB Photography & Design) van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Michellee Eksteen van Sasolburg het die mooi foto geneem.Monique Labuschagne van Meyerton het die pragtige foto geneem.Nelmari van Heerden van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi winterfoto geneem.Monique Spamers van Vanderbijlpark het die mooi foto by die Parys Lugskou geneem.Pieter Botha van Sasolburg het die mooi foto by die Parys Lugskou geneem.Ronel Slabbert van Vereeniging het die mooi foto geneem.Scholtz Buys from Cape Town captured this lovely image.Sheron Nienaber van Meyerton het die mooi foto geneem.Stefanie Lotter van Sasolburg het die mooi foto by die Buffelsdrift-natuurreservaat geneem.Tia-Maria Fourie van Vereeniging het die pragtige foto geneem.Yvette Hewitt van George het die kunstige foto geneem.Yvonne de Kooker van Pretoria, het die pragtige foto geneem.Alicha de Beer (Love in a lens photography) van Parys het die mooi foto geneem. Kontak haar gerus by 067 757 1346.“Wintersport” – Albertus Kriel van Vereeniging het die pragtige foto geneem.Amanda Breet van Alberton het die mooi foto geneem.Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Kempton Park het die pragtige oomblik verlede winter in Knysna vasgevang.André Schoonbee van Vereeniging het die mooi foto geneem.Nelmari van Heerden van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto geneem.Annelie Badenhorst van Bloemfontein het die mooi foto geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige foto geneem.Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem.Christa Heymans van Vanderbijlpark het die mooi foto tydens besoek aan die Bosveld geneem.Chamoné Botha van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Christo Meintjes van Pretoria het die pragtige foto by die Aalwynplaas geneem.Edwin Haasbroek van Vanderbijlpark het die mooi foto by Monte Casino geneem.Elizabeth Visser van Springs het die mooi foto van ‘n Burcell’s Coucal by Marievale geneem.Elize de Klerk van Volksrust, Mpumalanga, het die pragtige foto geneem.Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem.Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Estelle van Zyl van Vereeniging het die pragtige foto geneem.Fiona Campbell from Pretoria captured this lovely image in the Drakensberg.Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto by die Rietvlei-natuurreservaat geneem.George Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto by die Rietvlei-natuurreservaat geneem.Estelle Kapp van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.Gerda Fouché van Vereeniging het die kunstige foto geneem.Gerrit Cloete van Vereeniging het die mooi foto geneem.Gullaume Clouston van Hartbeespoort het die mooi foto geneem.Gerald Gower van Sasolburg het die mooi foto geneem.Heidi Pienaar (HP Photography) van Carletonville het die skattige foto geneem.Hendrik Grobbelaar van Centurion het die mooi foto geneem. Belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.Hennie Fourie van Wellington in die Kaap het die kunstige foto geneem.Jaco de Beer van Pretoria het die mooi aksie foto geneem.“Kareekloof” – Johan Kok van Vereeniging het die pragtige foto Maandag in Heidelberg geneem.“Onthou jul warm mussies vir die koue” – June Bartlett van George het die mooi foto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.“As dit sneeu in Andorra” – Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto tydens die vorige winter in geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).Kirsty Jacobs van Sasolburg het die pragtige foto verlede jaar in die Ecopark geneem.Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die kunstige monochroom foto geneem.Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die kunstige natuurfoto geneem.Annelie Badenhorst van Bloemfontein het die mooi foto geneem.Maryna Venter (oud-Valie) wat nou in Montagu in die Weskaap woon, het die pragtige foto geneem.Macaela Becker (MDB Photography & Design) van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Monique Labuschagne van Meyerton het die pragtige foto geneem.Nelmari van Heerden van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto geneem.Tia-Maria Fourie van Vereeniging het die mooi foto geneem.Yvonne de Kooker van Pretoria, het die pragtige foto geneem.André Schoonbee van Vereeniging het die skitterende foto in die Kruger Nasionale Park geneem.Louise van der Merwe van Vaalpark het die mooi foto van die ryp op die gras in Sasolburg geneem.Gerda Fouché van Vereeniging het die mooi foto geneem.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za