Local newsNewsNews
KYK: Sneeu verander Suikerbosrand Natuurreservaat in winter-wonderland
Ligte sneeu het Maandag (10 Julie 2023) die Suikerbosrand Natuurreservaat tussen Meyerton en Heidelberg in ’n winter wonderland omskep.
Dit gebeur baie selde dat dit in Gauteng sneeu, maar vandeesweek het ‘n koue front sneeu na groot gedeeltes van die land, insluitend dié provinsie gebring.
Innes Erasmus, ‘n Vaalweekblad-leser, het die koue trotseer en na die Suikerbosrand Natuurreservaat suid van Johannesburg gegaan om hierdie rare gebeurtenis op foto’s vang.



At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
