Local newsNewsNews
Shanique laat speke sing by jeugkampioenskap
Shanique Marx, 'n o.15-fietsryer van die Hoërskool Transvalia in Vanderbijlpark, het tussen 7 en 9 Julie aan Fietsry Suid-Afrika se jeugkampioenskap in Oos-Londen deelgeneem en uitmuntend gevaar.
VANDERBIJLPARK. – Shanique het ‘n eerste plek in die tydtoets vir meisies o.15 behaal.
Sy het ook derde in die criterium en derde in die padwedren geëindig.


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
