Local newsNewsNews

Uit my pen – die week in Vaalweekblad

Loer gerus wat jul kan lees in Vaalweekblad van 14 Julie.

Vaalweekblad van Vrydag, 14 Julie is weer gelaai met alles en nog wat, van harde nuus tot by die komiese.

Ek kan nou nie uitbrei oor my kollegas se stories nie, daarvoor moet jul self die koerant gaan koop, maar uit my eie pen is daar darem ook heelwat om te lees.

Ons maak nader kennis met een van die Rotariërs se staatmakers in Vanderbilpark, Celeste Lance. Bl. 7.

Ek het weer gaan koffie drink saam met die lede van die 4 Eva Young Band wat onlangs by die Innibosfees opgetree het en tans deel is van GrootFM se Battle of the Bands. Bl. 8

Lees meer oor ʼn Heavy Metal en Rock Bonanza wat eersdaags ten bate van liefdadigheid in Vanderbijlpark gaan plaasvind. Bl. 8

Solidariteit Helpende Hand se Vanderbijlpark-tak is weer op spoed en het van hul projekte met ons gedeel. Bl. 4

In my rubriek, Ek sê maar net…, gesels ek oor die koue wat hierdie week gebyt het en die rooi kolle wat ek uitslaan as die kantoorverwarmer aangeskakel word. Bl. 10

Onthou, Vaalweekblad is by die meeste winkels en vulstasies beskikbaar vanaf Vrydae. Gaan koop en geniet.

Groetnis van huis tot huis.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Gerda Bruinette

Gerda Bruinette, senior journalist and columnist at Vaalweekblad, writes with compassion and a keen sense of human nature. Always striving to find positive and feel-good stories. Email: gerda@mooivaal.co.za
Back to top button