Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel. Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.
Die vereiste is egter dat die foto’s in fokus en goed belig moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon.
Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het, word gekies om in die koerant te verskyn. Fotoblad 155 sal in die week se Vaalweekblad/Ster verskyn.
As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na Elsje@mooivaal.co.za – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059 met jou naam en van en van watter dorp jy is – nie meer as 5 foto’s op ‘n slag nie asb.
Angelique Kok van Vereeniging het die pragtige foto in die Rietvlei-natuurreservaat geneem.Alicha de Beer (Love in a lens photography) van Parys het die mooi foto geneem. Kontak haar gerus by 067 757 1346.Albertus Kriel van Vereeniging het die kunstige foto geneem.Amanda Breet van Alberton het die mooi foto in die Kruger Nasionale Park geneem.Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Kempton Park het die mooi foto in Knysna geneem.André Schoonbee van Vereeniging het die mooi foto geneem.André Treurnich van Sasolburg het die mooi foto geneem.Anina Niemand van Centurion het die mooi foto geneem.Annelie Badenhorst van Bloemfontein het die mooi foto geneem.Annetjie Smith van Vaaloewer het die mooi foto in die Bosveld geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige foto geneem.Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi natuurfoto geneem.Celest de Klerk van Vereeniging het die mooi foto geneem.Chamoné Botha van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Chanté Pretorius van die Bosveld het die pragtige natuurfoto geneem.Chantelle Pelser van Meyerton het die mooi sonsondergang foto geneem.Chantel Jacobs, a Grade 12 pupil of Sasolburg High School captured this beautiful photo.Christa Barnard van Phalaborwa het die pragtige foto in die Kruger Nasionale Park geneem.Christa Heymans van Vanderbijlpark het die mooi foto tydens besoek aan die Bosveld geneem.Christo Meintjes van Pretoria het die pragtige foto by die Aalwynplaas geneem.Elizabeth Visser van Springs het die mooi foto geneem.“Winter” – Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Estelle van Zyl van Vereeniging het die mooi foto geneem.Eugenie Coetzer het die mooi foto in die Kruger Nasionale Park geneem.Fiona Campbell from Pretoria captured this lovely image in the Drakensberg.Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto by die Austin Roberts Voëlreservaat in Pretoria geneem.George Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto geneem.Gerald Gower van Sasolburg het die pragtige silhouette foto geneem.Gerda Fouché van Vereeniging het die pragtige sonsondergang foto geneem.Gerrit Cloete van Vereeniging het die mooi foto by The Realm in Henley on Klip geneem.Gullaume Clouston van Hartbeespoort het die pragtige sonopkoms foto geneem.Hannes Ferreira van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Heidi Pienaar (HP Photography) van Carletonville het die pragtige model foto geneem.Hendrik Grobbelaar van Centurion het die mooi foto geneem. Belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.Hennie Coetsee van Meyerton het die mooi foto geneem. Hennie neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 082 928 4676 of besoek HJ Click Photography op Facebook.Hennie Fourie van Wellington in die Kaap het die pragtige foto geneem.Hennie Nell van Vanderbijlpark het die mooi aksie foto tydens die Weiveldt Rally geneem.Irene Cloete het die mooi foto op die plaas Weltevrede geneem.Jaco de Beer van Pretoria het die pragtige foto geneem.Jan Putter van Vaalpark het die mooi foto van ‘n Swartkopreier naby Heilbron geneem.JJ Kok van Vereeniging het die mooi foto geneem.Johan Kok van Vereeniging het die pragtige foto geneem.June Bartlett van George het die kunstige foto in die Voortrekker Monument geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto tydens ‘n onlangse besoek aan SA geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).Karla Oelofsen van Pretoria het die pragtige foto in die Kruger Nasionale Park geneem.Kirsty Jacobs van Sasolburg het die pragtige foto geneem.Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die pragtige landskap foto geneem.Lindie Woods (oud-Valie) wat nou in Bangor, Noord-Ierland woon, het die pragtige foto by The Titanic Museum in Belfast, Noord Ierland, geneem.Lounette Linde (oud-Valie) van die Kaap het die mooi foto geneem.Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto by die Rietvlei-natuurreservaat geneem.Magrietha Marx van Pietermaritzburg het die pragtige foto geneem.Mariana du Preez van Vereeniging het die pragtige sonsondergang foto by Vaaldam geneem.Maryna Venter (oud-Valie) wat nou in Montagu in die Weskaap woon, het die mooi foto geneem.Maureen Cloete van Vanderbijlpark het die pragtige foto tydens besoek aan Australië geneem.Melissa Wolmarans (11 jaar oud) het die mooi foto by Lory Park in Midrand geneem. Melissa is die kleindogter van een van die groep se fotograwe (Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld).Michelle Hart (Michelle Hart Photography – 074 579 2200) van Sasolburg het die pragtige foto geneem.Michellee Eksteen van Sasolburg het die mooi foto geneem.Monique Labuschagne van Meyerton het die mooi foto geneem.Monique Spamers van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Nelmari van Heerden van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto geneem.Nicola Telle van Villiersdorp in die Weskaap het die mooi foto van haar dogtertjie geneem.Pierre Lombard van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Pieter Botha van Sasolburg het die mooi foto geneem.Rozané Joubert van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.“Transvaal Daisy” – Scholtz Buys from Cape Town captured this lovely image.“Vlakvark” – Stefanie Lotter van Sasolburg het die mooi foto by die Buffelsdrift-natuurreservaat geneem.“Lisa” – Tia-Maria Fourie van Vereeniging het die pragtige foto geneem.Tiaan Muller van Secunda het die mooi foto verlede week geneem.Yvette Hewitt van George het die pragtige foto geneem.Veronica Oosthuizen van Vereeniging het die pragtige foto geneem.Yvonne de Kooker van Pretoria, het die pragtige foto geneem.Zinta Barnard van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.André Schoonbee van Vereeniging het die mooi foto geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige foto geneem.Christo Meintjes van Pretoria het die oulike foto by Safari Tuinsentrum in Pretoria geneem.Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto geneem.Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die besondere wolke vasgevang.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za