Local newsNewsNews

Soektog na jong man (22) wat in Vdbp verdwyn

Die 22-jarige Seth Skyler Carrol word sedert 12 Julie 2023 vermis.

VANDERBIJLPARK. – Volgens die organisasie Missing Children South Africa is Seth die laaste keer gesien toe hy die Yahweh Rapah-sentrum in Vanderbijlpark besoek het en nooit teruggekeer het huistoe nie.

Mense wat meer inligting het kan Missing Children SA by 072 647 7464 of die Boksburg-Noord polisie by 011 898 3000 skakel.

Die plakkaat wat deur missing children uitgereik is. Foto: Verskaf

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Christiaan Cloete

Christiaan is editor of Ster North and a reporter for Vaalweekblad. Email: christiaan@mooivaal.co.za
Back to top button