Local newsNewsNews

Werkers drom saam voor SA Steel Mills

'n Groep werkers in oorpakke het Dinsdagoggend voor die ingang van SA Still Mills in Meyerton saamgedrom.

MEYERTON. – Die protesoptrede volg skaars ‘n paar dae nadat ‘n man verlede week hier dood is toe sy baadjie in die ratte van ‘n masjien verstrengel geraak het en hy noodlottig beseer is.

Motoriste is Dinsdagoggend gevra om waaksaam te wees.

Die fabriek is langs die R59-snelweg by Meyerton, naby die Johan le Roux-afrit.

Hierdie is ‘n ontwikkelende storie.  Vaalweekblad sal later meer breedvoerig berig sodra ons meer inligting het.

Werkers drom saam voor die ingang van SA Still Mills. Foto: Christiaan Cloete

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Christiaan Cloete

Christiaan is editor of Ster North and a reporter for Vaalweekblad. Email: christiaan@mooivaal.co.za
Back to top button