Local newsNewsNews
Kwytskelding van erfbelasting vir bejaardes in Emfuleni
VANDERBIJLPARK. - Die VF Plus het ‘n belangrike oorwinning vir bejaardes in Emfuleni behaal. Bejaardes bo 70 jaar kan vrygestel word van erfbelasting en bejaardes ouer as 65 jaar kan kwalifiseer vir belastingverligting. Lees hier hoe dit werk.
Opsie 1
Pensioenarisse van 65 jaar met gesamentlike inkomste van R15 000 en minder kan aansoek doen vir subsidie-korting op erfbelasting.
Dokumente wat voorsien moet word met aansoek sluit in:
3 maande se bankstate
ID dokumente
Water en ligte rekening
Subsidie word op ‘n glyskaal toegepas
Opsie 2
Pensioenarisse van 70 jaar en ouer kan aansoek doen vir kwytskelding vir die betaal erfbelasting.
Dokumente wat voorsien moet word met aansoek sluit in:
Bewys van ID dokument
Mag nie agter wees met rekening nie
Van toepassing op pensionaris se primêre woning
Die VF Plus bied hulp aan met die invul van aansoekvorms.
Besoek die kantoor by:

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
