Vaalweekblad is sommer baie trots op al die fotograwe wat so gereeld foto's instuur. Daar is beslis geen tekort aan talent nie. Loer gerus na die week se versameling van 80 foto's.
Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel. Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.
Die vereiste is egter dat die foto’s in fokus en goed belig moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon.
Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het, word gekies om in die koerant te verskyn. Fotoblad 156 sal in die week se Vaalweekblad/Ster verskyn.
As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na Elsje@mooivaal.co.za – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059 met jou naam en van en van watter dorp jy is – nie meer as 5 foto’s op ‘n slag nie asb.
JJ Kok van Vereeniging het die besondere foto geneem.Jaco de Beer van Pretoria het die pragtige foto geneem.Johan Kok van Vereeniging het die pragtige foto geneem.John Grainger van Komatiepoort het die mooi foto in die Kruger Nasionale Park geneem.“White face whistling duck” – Jorina Raath het die pragtige foto geneem.June Bartlett van George het die kunstige foto in die Voortrekker Monument geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.Karien le Hanie van Sasolburg het die sonopkoms op dié kunstige wyse vasgevang.Arhur Ahrens from Pretoria captured this lovely photo.Karin Cronjé van Andorra het die mooi van een van die verskeie mere in the Grau Roig gebied naby Arcalis geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).Karla Oelofsen van Pretoria het die pragtige foto in die Kruger Nasionale Park geneem.Kirsty Jacobs van Sasolburg het die pragtige foto van haar dogter en mede-fotograaf, Chantel, geneem.Leonie Steenkamp van Vanderbijpark het die mooi foto geneem.Linda Saayman van die Paarl het die pragtige foto geneem.Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.Lindie Woods (oud-Valie) wat nou in Bangor, Noord-Ierland woon, het die kunstige foto geneem.Lounette Linde (oud-Valie) van die Kaap het die mooi foto in Gordonsbaai geneem.Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto van ‘n Suikerbekkie by Aloe Farm in Pretoria geneem.Magrietha Marx van Pietermaritzburg het die mooi foto geneem.Mariana du Preez van Vereeniging het die pragtige sonsondergang foto geneem.Maureen Cloete van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Melissa Wolmarans (11 jaar oud) het die mooi foto by Lory Park in Midrand geneem. Melissa is die kleindogter van een van die groep se fotograwe (Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld).Michelle Hart (Michelle Hart Photography – 074 579 2200) van Sasolburg het die mooi foto geneem.Michellee Eksteen van Sasolburg het die mooi foto geneem.Monique Labuschagne van Meyerton het die mooi foto geneem.Monique Spamers van Vanderbijlpark het die mooi foto by die Parys Lugskou geneem.Muriel Venter van Vanderbijlpark in die mooi mooi foto omstreeks 23:00 geneem.Nicola Telle van Villiersdorp in die Weskaap het die mooi foto geneem.Pierre Lombard van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.Pieter Botha van Sasolburg het die pragtige foto by die Parys Lugskou geneem.“Geel Krombekneushoring” – Stefanie Lotter van Sasolburg het die mooi foto by die Buffelsdrift-natuurreservaat geneem.Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.Scholtz Buys from Cape Town captured this lovely image.Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto geneem.Willie Hepburn van Meyerton het die mooi foto geneem.Yvonne de Kooker van Pretoria, het die pragtige foto geneem.Yvette Hewitt van George het die pragtige foto geneem.AJ Spamers van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Albertus Kriel van Vereeniging het die kunstige foto geneem.Alicha de Beer (Love in a lens photography) van Parys het die mooi foto geneem. Kontak haar gerus by 067 757 1346.Amanda Breet van Alberton het die mooi foto geneem.Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Kempton Park het die mooi foto in Maleisië geneem.André Schoonbee van Vereeniging het die mooi foto geneem.André Treurnich van Sasolburg het die mooi foto in die Kruger Nasionale Park geneem.Angelique Kok van Vereeniging het die pragtige foto in die Rietvlei-natuurreservaat geneem.Anina Niemand van Centurion het die mooi foto geneem.Anne Marie Ehlers van Meyerton het die mooi foto geneem.Annelie Badenhorst van Bloemfontein het die mooi foto geneem.Annemarie Linde (oud-Valie) van Hartbeesboort het die mooi foto geneem.Annetjie Smith van Vaaloewer het die mooi foto geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die kunstige natuurfoto geneem.Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Chanté Pretorius van van Tolwe in Limpopo het die pragtige foto geneem.Chamoné Botha van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Chantelle Pelser van Meyerton het die mooi sonsondergang foto geneem.Christa Heymans van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Christa Barnard van Phalaborwa het die pragtige foto in die Kruger Nasionale Park geneem.Christo Meintjes van Pretoria het die pragtige foto by die Aalwynplaas geneem.Derek Erxleben van Meyerton het die pragtige foto geneem.Elizabeth Visser van Springs het die mooi foto geneem.“uMhlanga” – Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Eugenie Coetzer het die mooi foto in die Kruger Nasionale Park geneem.Fiona Campbell from Pretoria captured this lovely image in the Drakensberg.Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die skitterende foto in die Etosha Nasionale Park geneem.George Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die besondere foto geneem.Gerald Gower van Sasolburg het die mooi foto geneem.Gerda Fouché van Vereeniging het die mooi silhouette foto geneem.Gerrit Cloete van Vereeniging het die mooi foto by The Realm in Henley on Klip geneem.Gullaume Clouston van Hartbeespoort het die mooi foto geneem.Heidi Pienaar (HP Photography) van Carletonville het die mooi foto geneem.Hendrik Grobbelaar van Centurion het die mooi foto geneem. Belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.Hennie Fourie van Wellington in die Kaap het die kunstige foto geneem.Hennie Nell van Vanderbijlpark het die mooi aksie foto tydens die Weiveldt Rally geneem.Jan Putter van Vaalpark het die mooi foto van ‘n jong Myna geneem.Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Pieter Botha van Sasolburg het die mooi foto geneem.André Schoonbee van Vereeniging het die mooi foto geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto by die Botaniese Tuine geneem.Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za