Local newsNewsNews
Skuilplek vir armes brand wéér
Nog ‘n brand het Saterdagaand (29 Julie 2023) by die voormalige Vereeniging 21-hospitaal in Leeuhof ontstaan.
VEREENIGING. – Die gebou bied skuiling aan die behoeftige mense wat die struktuur beset.
Inwoners moes Vrydagaand hul kamers ontruim toe nog ‘n brand daar ontstaan het.
Dit is nie die eerste keer wat die gebou brand nie.
‘n Brand wat in Julie 2022 daar ontstaan het, het ook skade aan die gebou aangerig en talle dakloos gelaat.
*Hierdie is ‘n ontwikkelende storie. Vaalweekblad kan later die berig opdateer indien ons meer inligting het.



At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
