Local newsNewsNews
Vuurspel aan oewers van Vaalrivier
'n Natuurramp het Saterdagaand (29 Julie 2023) aan die wal van die Vaalrivier, aan die Vrystaat se kant, afgespeel toe 'n weghol veldbrand ou bloekombome en ander plantegroei langs die rivierwalle vernietig het.
VEREENIGING. – Die brand het op die New Vaal-oopgroefmyn se grond ontstaan en langs die rivieroewers versprei.
Inwoners van Vereeniging het die foto’s geneem terwyl die brand gewoed het.




At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
