
MEYERTON. – Die Vaal se eie 4 Eva Young Band het ‘n skitterende tweede plek verower in GrootFM se Battle of the Bands 2023.
Hul inskrywing Trippel Wip het behoorlik gekook en die vier jongelinge kan sommer baie trots wees op die prestasie.
Na al Vrydagmiddag se opwinding by GrootFM se studio, sluit die band hul naweek af met ‘n vertoning by die Velliesfees in Heidelberg.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
