Local newsNewsNews

Kunstige fotograwe in ons midde

Dit wil voorkom of die fotograwe net beter en beter word. Geniet hierdie week se versameling.

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel. Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.

Die vereiste is egter dat die foto’s in fokus en goed belig moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon.
Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het, word gekies om in die koerant te verskyn.  Fotoblad 157 sal in die week se Vaalweekblad/Ster verskyn.
As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na Elsje@mooivaal.co.za – verskaf asb jou naam en van en van watter dorp jy is.
“White faced whistling duck” – Jorina Raath van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Jaco de Beer van Pretoria het die pragtige foto geneem.
JJ Kok van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Johan Kok van Vereeniging het die mooi landskap foto buite Nieuwoudtsville geneem.
Carla Botha van Vereeniging het die treffende foto van haar hond, Cooper, geneem.
June Bartlett van George het die kunstige foto in die Voortrekker Monument geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
John Grainger van Komatiepoort het die mooi foto in die Kruger Nasionale Park geneem.
“More than 11 000 candles guided us on an artistic tour through the streets of the old town of Ordino, Andorra” – Karin Cronjé van Andorra het die mooi naby Arcalis geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Karla Oelofsen (voorheen van Pretoria, maar nou woonagtig in Duitsland) het die pragtige foto by die Augsburg-dieretuin in Duitsland geneem.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Lizelle Stassen van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Linda Saayman van die Paarl het die pragtige foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Lindie Woods (oud-Valie) wat nou in Bangor, Noord-Ierland woon, het die mooi foto geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van die Kaap het die kunstige landskap foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto in die Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Magrietha Marx van Pietermaritzburg het die besondere foto geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die pragtige foto by Carnival City geneem.
Marlene Enslin van Meyerton het die mooi foto geneem.
Maryna Venter (oud-Valie) wat nou in Montagu in die Weskaap woon, het die mooi foto in Nederland geneem.
Maureen Cloete van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Michelle Hart (Michelle Hart Photography – 074 579 2200) van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Melissa Wolmarans (11 jaar oud) het die mooi foto by Lory Park in Midrand geneem. Melissa is die kleindogter van een van die groep se fotograwe (Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld).
Michellee Eksteen van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Monica Warren (oud-Valie) van Richardsbaai het die mooi foto van haar oulike viervoet geneem.
Monique Labuschagne van Meyerton het die pragtige foto geneem.
Monique Spamers van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Nicola Telle van Villiersdorp in die Weskaap het die mooi foto geneem.
Pieter Botha van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Pricilla Prinsloo van Springs het die pragtige foto geneem.
Scholtz Buys from Cape Town captured this lovely image.
Stefan Hays van Vanderbijlpark het die skattige foto geneem.
Stefanie Lotter van Sasolburg het die mooi foto in Namibia geneem.
Tiaan Muller van Secunda het die pragtige foto geneem toe dit onlangs gesneeu het.
Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Tollie Groenewald van Midrand het die kunstige fot van Papawers geneem.
Yvette Hewitt van George het die pragtige sonopkoms foto geneem.
Muriel Venter van Vanderbijlpark het die foto kunstig verwerk.
Yvonne de Kooker van Pretoria, het die pragtige foto geneem.
Albertus Kriel van Vereeniging het die pragtige model foto geneem.
Alicha de Beer (Love in a lens photography) van Parys het die mooi foto geneem. Kontak haar gerus by 067 757 1346.
Amanda Breet van Alberton het die mooi foto geneem.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Kempton Park het die besondere foto in Frankryk geneem.
André Schoonbee van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
André Treurnich van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Angelique Kok van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Annelie Badenhorst van Bloemfontein het die mooi foto geneem.
Annelie Venter van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Annetjie Smith van Vaaloewer het die mooi foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die treffende foto geneem.
Brenda van Straten van Vanderbijlpark het die pragtige foto by Rocky Bay, KZN geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem.
Chanté Pretorius van van Tolwe in Limpopo het die pragtige foto geneem.
Chamoné Botha van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Chantell Coetzee van Vanderbijlpark het die mooi foto van haar katjie geneem.
Chantelle Pelser van Meyerton het die mooi sonsondergang foto geneem.
Christa Heymans van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Christa Victor het die mooi foto in die Kruger Nasionale Park geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Derek Erxleben van Meyerton het die mooi foto geneem.
Dolf Binneman van Vanderbijpark het die pragtige nagfoto van die Vaalrivier geneem.
Elizabeth Visser van Springs het die mooi foto geneem.
Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die kunstige natuurfoto geneem.
Fiona Campbell from Pretoria captured this beautiful image.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto van ‘n Kaapse wewer geneem.
George Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto van ‘n Kuifkopvisvanger (Malachite Kingfisher) geneem.
Gerald Gower van Sasolburg het die pragtige portret geneem.
Gerda Fouché van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Gerrit Cloete van Vereeniging het die pragtige aksie foto geneem.
Hendrik Grobbelaar van Centurion het die mooi foto geneem. Belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.
Gullaume Clouston van Hartbeespoort het die mooi foto geneem.
Hennie Fourie van Wellington in die Kaap het die kunstige foto geneem.
Hennie Nell van Vanderbijlpark het die mooi aksie foto tydens die Weiveldt Rally geneem.
Jan Putter van Vaalpark het die mooi foto geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto op ‘n staproete  geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
André Schoonbee van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige foto geneem.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button