Local newsNews

Hulp gevra om vermiste Tinus te vind

Hy word sedert Januarie vanaf sy blyplek in Sasolburg vermis

 

Die polisie in Sasolburg versoek die publiek se hulp om ‘n vermiste man, mnr. Tinus Nel, op te spoor. Tinus is ‘n wit man van 26 jaar wat aan ‘n spraakversteuring ly. Hy het in Januarie vanjaar die huis verlaat en nie teruggekeer nie. Hy is laas gesien met blou jeans, ‘n rooi T-hemp, blou tekkies en ‘n blou baadjie. Hy het swart hare en bruin oë. Enigiemand wat moontlik inligting het oor waar hy hom bevind, word versoek om speurkonstabel Maartens by (016) 970 1053 of 079 544 2431 te kontak.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Retha Fitchat

Retha Fitchat is an experienced part time journalist for Vaalweekblad. WhatsApp: 083 246 0523
Back to top button