Local newsNewsNews
Elite-dansgroep van Dokkies ryg toekennings by kompetisie in
Die Hoërskool Dr. Malan se Elite-dansgroep het verskeie toekennings by die Show Your Talent-talentkompetisie verwerf.
MEYERTON. – Die kompetisie vind tussen 4 Augustus en 12 Augustus by Curro Vanderbijlpark plaas en daar is afdelings vir dans, toneelspel, kreatiewe werk, modelwerk en musiek.
Dokkies se Elite Dansgroep het ondermeer drie goue toekennings en een “hoë goud”-toekenning vir hul danse tydens die kompetisie verwerf.


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
