Local newsNewsNews

Iets vir elke smaak in dié foto-versameling

Die fotograwe het hierdie week 'n versameling opgedis wat sorg dat daar iets vir elke smaak is. Kom "toer" gerus saam.

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel. Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.

Die vereiste is egter dat die foto’s in fokus en goed belig moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon.
Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het, word gekies om in die koerant te verskyn.  Fotoblad 158 sal in die week se Vaalweekblad/Ster verskyn.
As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na Elsje@mooivaal.co.za – verskaf asb jou naam en van en van watter dorp jy is.
Gerrit Cloete van Vereeniging, wat ‘n voorliefde vir motors het, het die mooi foto geneem.
Scholtz Buys from Cape Town captured this beautiful image.
Pierre Lombard van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Gerald Gower van Sasolburg het die pragtige aksie foto geneem.
George Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto van ‘n Reusevisvanger (Giant Kingfisher) geneem.
Gerda Fouché van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Heidi Pienaar (HP Photography) van Carletonville het die mooi foto geneem.
Hendrik Grobbelaar van Centurion het die pragtige foto geneem. Belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.
Hennie Fourie van Wellington in die Kaap het die mooi foto geneem.
Hennie Nell van Vanderbijlpark het die mooi aksie foto tydens die Weiveldt Rally geneem.
Jaco de Beer van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Jan Putter van Vaalpark het die pragtige foto geneem.
JJ Kok van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Johan Kok van Vereeniging het die mooi foto by die Animal World geneem.
Johan Oberholzer van Sasolburg het die pragtige natuurfoto geneem.
John Grainger van Komatiepoort het die mooi foto in die Kruger Nasionale Park geneem.
Jolene Wessels van Drie Riviere, Vereeniging, het die mooi foto geneem.
June Bartlett van George het die skattige foto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Karin Cronjé van Andorra het die mooi landskap foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Karla Oelofsen (voorheen van Pretoria, maar nou woonagtig in Duitsland) het die pragtige foto geneem.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die kunstige natuurfoto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem.
Lizelle Stassen van Vanderbijlpark het die pragtige monochroom foto geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van die Kaap het die kunstige foto van ‘n sprinkaan geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto geneem.
Magrietha Marx van Pietermaritzburg het die pragtige foto geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Marlene Enslin van Meyerton het die pragtige foto geneem.
“Terug na die 30’s” – Marna Nel wat voorheen in Sasolburg gebly het, maar nou in Napier, Nieu-Seeland woon, het die kunstig verwerkte foto tydens die Art Deco-fees geneem.
Maryna Venter (oud-Valie) wat nou in Montagu in die Weskaap woon, het die mooi foto in Nederland geneem.
Maureen Cloete van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Merle Senekal het die mooi sonsondergang foto op hul kleinhoewe in Homelands, Vereeniging geneem.
Michelle Hart (Michelle Hart Photography – 074 579 2200) van Sasolburg het die besondere foto geneem.
Michellee Eksteen van Sasolburg het die mooi swangerskap foto geneem.
Monica Warren (oud-Valie) van Richardsbaai het die mooi foto van Harley geneem.
Monique Labuschagne van Meyerton het die pragtige foto geneem.
Monique Spamers van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem en kunstig verwerk.
Nelmari van Heerden van Drie Riviere, Vereeniging, het die mooi foto geneem.
Pieter Botha van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Pricilla Prinsloo van Springs het die pragtige foto by Marievale Bird Sanctuary geneem.
Robert Strydom van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Stefanie le Hanie van Sasolburg het die mooi foto by Irene Farm, Pretoria, geneem.
Veronica Oosthuizen van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Yvette Hewitt van George het die kleurryke sonopkoms foto geneem.
Yvonne de Kooker van Pretoria, het die pragtige foto geneem.
Albertus Kriel van Vereeniging het die pragtige model foto geneem.
Alicha de Beer (Love in a lens photography) van Parys het die mooi foto geneem. Kontak haar gerus by 067 757 1346.
Amanda Breet van Alberton het die mooi foto by die Johannesburg Dieretuin geneem.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Kempton Park het die mooi foto in Maleisië geneem.
André Schoonbee van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
André Treurnich van Sasolburg het die pragtige foto in die Kruger Nasionale Park.
Angelique Kok van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Anina Niemand van Centurion het die mooi foto geneem.
Annelie Badenhorst van Bloemfontein het die mooi sonsondergang foto geneem.
Annetjie Smith van Vaaloewer het die mooi foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.
Brenda van Straten van Vanderbijlpark, wat ook deeltyds in Pennington, Rock Bay, KZN werksaam is, het die pragtige foto geneem.
Camilla Rogers van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die kunstige monochroom foto geneem.
Chamoné Botha van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Chanté Pretorius van van Tolwe in Limpopo het die mooi foto geneem.
Christa Heymans van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Christa Victor het die mooi foto onderweg na die Kruger Nasionale Park geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto van ‘n Kaapse geelvink geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Derek Erxleben van Meyerton het die mooi foto geneem.
Dolf Binneman van Vanderbijpark het die pragtige weerkaatsing foto van bydrywighede op die Vaalrivier geneem.
Elizabeth Visser van Springs het die mooi foto geneem.
Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die mooi monochroom foto geneem.
Fiona Campbell from Pretoria captured this beautiful sunrise in the Drakensberg.
Estelle van Zyl van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto van die lelkraanvoëls geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto by die Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Yvonne de Kooker van Pretoria, het die pragtige foto geneem.
André Schoonbee van Vereeniging het die mooi foto geneem.
“Kagaldi” – Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto van ‘n laksman geneem.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button