Local newsNewsNews

Kaartjies op die spel vir Mel die Storieverteller

Moenie sê hier gebeur niks in die Vaal nie ... Vereeniging Barnyard bied top produksies aan.

VEREENIGING. – Die Barnyard het ‘n hele rits top shows wat voorlê, waarvan Mel die Storieverteller se vertoning: Almal is mal, een is.

Haar vertoning wat beloof om vir sommer baie vermaak te sorg, is Donderdag, 21 September om 19:00 op die planke by Barnyard.

Onthou deure open reeds 18:30 sodat daar voor die vertoning lekker gekuier kan word. Kaartjies is R140 per persoon.

Bespreek gerus by www.barnyardvereeniging.co.za of skakel 078 861 1317 or 016 454 8388.

Drie gelukkige lesers kan elk dubbel kaarjies wen vir Mel die Storieverteller se vertoning. Kompetisie is in die week se Vaalweekblad (15 tot 22 September).

Mel die Storieverteller.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button