Local newsNewsNews
Deur perd gebyt: So lyk wond na veloorplanting
MEYERTON. - Chantelize van Dyk (15), wat in Desember erg beseer is toe sy deur 'n perd gebyt is, kon verlede uiteindelik haar graad 10 jaar aan HS Dr. Malan te begin.
“Die veloorplanting was ‘n sukses en die wond word baie mooi gesond. Chantelize het intussen ook met fisioterapie begin. Baie dankie vir elkeen se omgee,” sê ma Annelize.
Chantelize was besig om aan die boonste deel van die heining op hul kleinhoewe te werk, toe die buurman se hings haar aan die arm gebyt en haar in so ‘n mate in die lug opgeruk het dat sy in die doringdraad beland het.


Klik op die foto hieronder om die volledige verhaal te lees.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!