AdvertorialBusinessNewsSponsored

Geblokte dreine? Roep Bertus se hulp in!

Bertus du Toit van Center Flow Drain Services speel vinnig klaar met alle geblokte dreine!

‘n Verstopte drein is nie vir sissies nie….  Of dit nou by jou huis of werksplek is, dit veroorsaak geweldige ontwrigting om nie ‘n toilet te kan spoel nie, of om nie by jou voordeur te kan uitkom nie weens rioolvuil wat in jou erf opgedam lê.  Om nie eers te praat van die afgryslike reuk en gesondheidsgevare nie!

‘n Verstopte drein is niemand se speelmaat nie – behalwe vir Bertus du Toit, wat al bekend is vir die spoed en bekwaamheid waarmee hy geblokte dreine kan oopmaak.

Bertus en sy onderneming, Center Flow Drain Services, lewer ‘n uiters noodsaaklike diens. Bertus het nie net die nodige toerusting en gereedskap om alle verstopte dreine oop te maak nie, maar ook die ervaring om vinnig klaar te speel met al sulke probleme.

Besighede of huiseienaars wat sukkel met verstopte dreine kan hom gerus kontak. Hy werk in die hele Vaaldriehoek – Midvaal, Vereeniging, Vanderbijlpark, Sasolburg en omliggende gebiede.

Bewaar sy nommer: 061 461 7900 vir die dag as jy in ‘n riool-nagmerrie beland. 

Bertus du Toit van Center Flow Drain Services.

 

Skermgreep bo: ‘n Tevrede kliënt se plasing op Vaalweekblad Facebook

 

Bertus du Toit

 

Hande in die hare oor verstopte dreine?

Kontak vir Bertus: 061 461 7900

 

 
Back to top button