AdvertorialBusinessNewsSponsored

Besoek Van Rensburg Optometrists se nuwe tak by FabLane

Reël jou afspraak vandag by 082 798 5058 en trek voordeel uit die Spesiale Openingsaanbiedinge!

VANDERBIJLPARK. – Met meer as 30 jaar se ervaring in die bedryf het Van Rensburg Optometrists nou ook ‘n tak by FabLane Wellness Centre geopen.
Die nuwe tak is gerieflik geleë in FabLane se uitbreiding by Piet Retief-boulevard 131, Vanderbijlpark.
Kom maak gerus kennis met die vriendelike span!
Buiten algemene oogtoetse en die vervaardiging van voorgeskrewe brille, lewer Van Rensburg Optometrists ook ‘n diens om siftingstoetse vir bestuurslisensies te doen en die nodige sertifikate uit te reik. Oogtoetse vir hernuwing van bestuurslisensies kos slegs R20.

Buiten dat Van Rensburg Optometrists oor uitgebreide kundigheid en moderne toerusting beskik, is daar tans ook aanloklike openingsaanbiedinge!

* Spandeer R2850 of meer en ontvang ‘n GRATIS enkel-visie voorgeskrewe sonbril ter waarde van R2700!
* Spandeer R150 of meer by enige van FabLane se winkels en Van Rensburg Optometrists en staan ‘n kans om ‘n Cat Watch te wen! (Terme en voorwaardes geld).

 

Van Rensburg Optometrists se kantoor-ure:
Maandae tot Vrydae: 08:00 – 17:00
Saterdae: 08:00 – 13:00

Kontak Van Rensburg Optometrists vandag nog by 082 798 5058 vir ‘n afspraak.

Kom maak jou keuse uit die wye verskeidenheid brilrame.

Die ontvangsarea van Van Rensburg Optometrists in Piet Retief-boulevard 131, Vanderbijlpark.

 

 
Back to top button