AdvertorialBusinessNewsSponsored

Kry raad by PawnWorx as jy iets wil koop, verkoop of verpand!

Kontak PawnWorx op hul Algemene WhatsApp-nommer: 066 541 1143 vir meer inligting!

Het jy iets om te verkoop of verpand, of is jy dalk op soek na ‘n winskopie? Maak dan gerus kontak met PawnWorx se span by 066 541 1143, of 016 933 7879 (Vanderbijlpark), of 016 971 1892 (Vaalpark). Jy sal aangenaam verras wees om te sien wat hulle jou kan aanbied!

PawnWorx verpand, koop en verkoop nuwe en gebruikte huishoudelike toestelle en meubels, sowel as motors, motorfietse en ander voertuie wat goed opgepas is.

PawnWorx het takke in Vanderbijlpark sowel as in Vaalpark. Kom gesels gerus met Marthinus en sy personeel en stel hul belofte van uitstekende diens op die proef!

Die Vanderbijlparktak se adres: Hoek van Frikkie Meyer-boulevard & General Bothastraat, Vanderbijlpark. Tel: 016 933 7879.

Die Vaalpark/Sasolburgtak se adres: President Swartstraat, Tharina Sentrum, Winkel 10, Vaalpark, Sasolburg. Tel: 016 971 1892.

Algemene WhatsApp-nommer: 066 541 1143.

Kliek hier om PawnWorx se Facebookblad te besoek en te sien wat hulle vandag op die vloer het: https://www.facebook.com/pawnworxvaal?mibextid=2JQ9oc

Kom maak kennis met PawnWorx se span in Vanderbijlpark.
Kom gesels met PawnWorx se span in Vaalpark!
PawnWorx se Vaalpark/Sasolburgtak in President Swartstraat, Tharina Sentrum, Winkel 10, Vaalpark.
PawnWorx se Vanderbijlparktak op die hoek van Frikkie Meyer-boulevard & General Bothastraat, Vanderbijlpark.
Die parkeerarea in Vanderbijlpark
Die vertoonvensters van PawnWorx se Vaalpark/Sasolburgtak in President Swartstraat, Tharina Sentrum, Winkel 10, Vaalpark.
Van die goedere wat by PawnWorx te koop is.

Nog een van PawnWorx se netjiese uitstalruimtes.

Kontak PawnWorx op hul Algemene WhatsApp-nommer: 066 541 1143 vir meer inligting!

 
Back to top button