Local newsNewsNews

Skenk by bloed by Sasolburg Boulevard

Red 'n lewe hierdie Saterdag. Skenk bloed.

SASOLBURG. – Die SANBS het Saterdag, 27 April ‘n bloedskenkstasie in die parkeerarea van die Sasolburg Boulevard winkelkompleks.

Red ‘n lewe en skenk bloed tussen 09:00 en 14:00.

 
Back to top button