Local newsNewsNews

Virus trek sanger plat

Vrydagaand se vertoning by BiekieBos is uitgestel tot verdere kennisgewing.

MEYERTON. – Die sanger Dirk van der Westhuizen se vertoning wat Vrydag 3 Mei by BiekieBos in Meyerton sou plaasvind is tot verdere kennisgewing uitgestel nadat die sanger met ‘n Rhinovirus/Enterovirus gediagnoseer is.

Die sanger het in ‘n plasing op Facebook gesê: “Weet uitdeindelik wat met my aangaan- ek het human rhinovirus/enterovirus. Julle, hierdie voel erger as toe ek Covid gehad het.”

Julle, hierdie voel erger as toe ek Covid gehad het.

BiekieBos het in ‘n kennisgewing op Facebook gesêdat ‘n nuwe datum binnekort deurgegee sal word.

“Dirk, BiekieBos hou jou in ons gebede en wens jou ‘n ‘speedy recovery’,” het BiekieBos in ‘n plasing op Facebook gesê.

Dirk van der Westhuizen op pad hospitaal toe. Foto: Facebook/Dirk van der Westhuizen

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Christiaan Cloete

Christiaan is editor of Ster North and a reporter for Vaalweekblad. Email: christiaan@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button