Local newsNewsNews

Fotoblad: Kom loer gerus

Loer gerus na wat die fotograwe se aandag getrek het.

Die fotograwe (gewapen met kamera of selfoonkamera) laai deurlopend hul foto’s op die Facebookblad: Elsje’s Choice on Photos.

Enige fotograaf of aspirant fotograaf kan deel word van die groep.

Let asb. daarop dat foto’s in fokus en goed belig moet wees. Die idee is om na goeie kwaliteit foto’s te strewe.

KWALITEIT in plaas van kwantiteit asb.

Net eie, oorspronklike foto’s word toegelaat.

Van die foto’s word dan in ‘n weeklikse foto versameling op Vaalweekblad se webtuiste gepubliseer.

Daaruit word die top foto’s van die week gekies om in die gedrukte Vaalweekblad te verskyn.

Die top foto’s van Fotoblad 192 verskyn die week in Vaalweekblad (3 tot 9 Mei).

Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die pragtige foto by die Johannesburg Dieretuin geneem.
Yvonne de Kooker van Pretoria het die mooi foto geneem.
Yvette Hewitt van Glentana in die Weskaap het die pragtige foto geneem.
Albertus Kriel van Vereeniging het die kunstige verwerking gedoen.
Alicha de Beer (Love in a lens photography) van Parys het die mooi foto geneem.
Amanda Breet van Alberton het die pragtige foto geneem.
Bo en onder: Mooi van agter en voor.André Schoonbee (oud-Vallie) van Phalaborwa het die pragtige foto’s geneem.
Foto: André Schoonbee
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Kempton Park het die mooi foto in Pilansberg Nasionale Park geneem.
Anina Niemand van Centurion het die mooi foto geneem.
Angelique Kok van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Anne Taylor van Vereeniging het die mooi sonsopkoms foto in Kgalagadi geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.
Camilla Rogers van Vereeniging het die mooi natuurfoto geneem.
Carla Sharp van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Carre-Lee Erasmus van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem.
Chris Swart van Grabou het die kunstige foto geneem.
Christa Heymans van Vanderbijlpark het die mooi foto in Mosambiek geneem.
Christell Fouché van Drie Riviere het die mooi foto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto van ‘n geelvink geneem.
Cynthia Malan van Sasolburg het die skattige hersfoto geneem.
Diane James van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Eleanor Calitz van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Elizabeth Visser van Springs het die mooi foto geneem.
Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Estelle Kunneke van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Estelle van Zyl van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die kunstige foto geneem.
George Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die mooi aksie foto geneem.
Gerrit Cloete van Vereeniging het die mooi foto tydens Laerskool Risiville se Wieledag geneem.
Hendrik Grobbelaar van Centurion het die mooi foto geneem. Sy Facebook blad is: Hendrik Grobbelaar Photography of kontak hom by 082 572 9187.
Hennie Fourie van Wellington in die Kaap het die mooi foto geneem.
Hennie Nell van Vanderbijlpark het die mooi foto in Dinokeng geneem.
Hessie Hartzenberg van Krugersdorp het die mooi foto geneem.
Isak Meyer van Vanderbijlpark het die sonopkoms foto in Gordonsbaai geneem.
Jaco Blom van Centurion het die pragtige foto geneem.
Jaco de Beer van Pretoria het die pragtige foto by Austin Roberts Bird Sanctuary geneem.
JJ Kok van Vereeniging het die pragtige foto by Mabalingwe Game Reserve geneem.
Johan Louw van Parys het die pragtige foto geneem.
Johan Oberholzer van Sasolburg het die pragtige sonsopkoms foto vanaf Vaalpark geneem.
June Bartlett van George het die mooi foto van ‘n Kaapse Kliplyster geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Karin Cronje van Andorra het die pragtige foto in Switserland geneem.
Karla Oelofsen (voorheen van Pretoria, maar nou woonagtig in Duitsland) het die mooi foto geneem.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Lee-Anne Olwagen van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Leon Booyens van Alberton het die mooi sonsondergang foto by Club Mikanos geneem.
Lerina Els (oud-Valie) van Leeupoort het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van die Kaap het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto by Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Magrietha Marx van Pietermaritzburg het die mooi foto geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Marna Nel wat voorheen in Sasolburg gebly het, maar nou in Napier, Nieu-Seeland woon, het die mooi foto van ‘n groen gecko tussen die blare geneem.
Maureen Cloete van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Michelle Storm van Vredefort het die pragtige foto geneem.
Monique Labuschagne van Meyerton het die pragtige foto geneem.
Nikki Kempson van Centurion het die mooi foto geneem.
Norman Dippenaar van Vanderbijlpark het mooi foto geneem.
Paula Stols van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Petra Stuart from Loch Vaal captured this beautiful photo.
Pieter Botha van Sasolburg het die mooi foto van ‘n Streeppoot-Goue Wawielwebspinnekop geneem.
Pricilla Prinsloo van Springs het die mooi foto geneem.
Robert Strydom van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Stefanie le Hanie van Sasolburg het die mooi foto geneem.
“Kosmostyd in die hoëveld” – Suzette Reynolds van Heidelberg het die mooi foto geneem.
Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging het die oulike foto geneem.
Tollie Groenewald van Midrand het die mooi foto geneem.
Veronica Oosthuizen van Vereeniging het die mooi foto geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Phalaborwa het die pragtige foto geneem.
Angelique Kok van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die mooi foto geneem.
Isak Meyer van Vanderbijlpark het die oulike foto van sy worshond, Maüser, geneem.
Jaco de Beer van Pretoria het die mooi aksie foto geneem.
JJ Kok van Vereeniging het die pragtige foto by Mabalingwe Game Reserve geneem.
Johan Louw van Parys het die pragtige foto geneem.
Pieter Botha van Sasolburg het die mooi natuurfoto geneem.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button