Local newsNewsNews

Vaal-bruide genooi om deel te neem

Vaalweekblad nooi plaaslike bruide wat hierdie jaar trou om aan Vaalweekblad se Bruid van die Jaar-kompetisie deel te neem. Inskrywings is gratis.

Daar is boonop soos altyd pryse op die spel.

Die bruidsjaar strek van Januarie tot Desember 2024.

As jy dus reeds in Januarie, Februarie, Maart of April getrou het, wil ons graag jou inskrywing ontvang.

Stuur dus jou mooiste troufoto (halflyf of vollyf) aan Penelope by penelope@mooivaal.co.za

Al die inskrywings gaan deurlopend op ons webtuiste verskyn.

So moenie huiwer om in te skryf nie, ons wil graag met julle spog.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button