Local newsNewsNews

Wayne, daar was net een soos jy

Die Bikerangel het een van die bestes kom haal.

Wayne Lendrum, die groot biker met die sagte hart, is Saterdag, 4 Mei in ʼn motorfietsongeluk in Boksburg oorlede.

Sy verloofde Chantel Wolfaardt is tans kritiek in die hospitaal. Die hartseer nuus het skokgolwe deur sy wye vriendekring veroorsaak.

Wayne was almal se vriend. Die een met die groot hart en oop hand vir almal.

Nou is hy nie meer daar nie. Dis seer en dis rou, want hy het met sy een been en blou driewiel motorfiets groot spore in ons harte gelaat.

Volledige berig in Vaalweekblad later die week.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Gerda Bruinette

Gerda Bruinette, senior journalist and columnist at Vaalweekblad, writes with compassion and a keen sense of human nature. Always striving to find positive and feel-good stories. Email: gerda@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button