AdvertorialBusinessNewsSponsored

Gee verstopte dreine jou grys hare? Kontak vir Bertus!

Bertus du Toit van Centerflow Drain Services speel vinnig klaar met geblokte dreine. Bewaar sy nommer vir die dag as jy hom nodig kry... 061 461 7900

 

Verstopte dreine en rou riool wat daaruit borrel word deesdae oral in Suid-Afrika gesien. Ongelukkig spring die Vaaldriehoek dit ook nie vry nie.

Dit is ‘n nagmerrie as dit by jou huis of sakegebou gebeur – vra maar enige huis- of sake-eienaar. Buiten dat ‘n verstopte drein mens se lewe in ‘n onwelriekende gemors verander, hou oorstroomde dreine ook gesondheidsgevare in. Gelukkig kan Center Flow Drain Services sulke probleme vinnig en maklik oplos.

Die eienaar, Bertus du Toit, het die nodige toerusting en gereedskap sowel as die ervaring om vinnig klaar te speel met geblokte dreine. Bewaar sy nommer vir die dag wat jy hom nodig kry: 061 461 7900. Hy werk in die hele Vaaldriehoek.

Bertus du Toit maak geblokte dreine in die Vaaldriehoek en omliggende gebiede oop.

Verstopte dreine? Bel Bertus NOU by 061 461 7900. 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Retha Fitchat

Retha Fitchat is an experienced part time journalist for Vaalweekblad. WhatsApp: 083 246 0523
Back to top button