Gerhard Steyn sing sy treffer Baby Tjoklits dat dit so deur die River Square-winkelsentrum weergalm. Foto: Christiaan Cloete
VEREENIGING. – Die nuwe Loka-boetiekwinkel in die River Squarewinkelsentum is Saterdagoggend, 27 April met groot fanfare bekendgestel.
‘n Modeparade is gehou om die boetiekwinkel se klere ten toon te stel en die sangers Gerhard Steyn, wat bekendheid verwerf het vir sy gewilde 2008-treffer Baby Tjoklits, en Liezel Pieters het tydens die geleentheid opgetree.
Daar is lekker saamgekuier.
Die modeparade soos van bo af gesien. Foto: Christiaan CloeteGuiliana Elkington, ‘n model van die Chántenique Afronding en Sjarme Skool in Vereeniging op die loopplank. Foto: Christiaan CloeteCindy Badenhorst, eienaar van die Loka-klerewinkel in River Square by haar winkel. Foto: Christiaan CloeteAnette Mundell en haar ma, Jeanette Mundell, geniet hulself gate uit by die konsert. Foto: Christiaan CloeteGerhard Steyn se kinders, Zardi (8) en Zaniq (5) op die loopplank. Agter is Gerhard Steyn se vrou Zelri (33) en Anrika Bruinders (vrou van die akteur Alvin Bruinders). Foto: Christiaan CloeteAlicia Olivier, ‘n model van die Chántenique Afronding en Sjarme Skool in Vereeniging, stel ‘n rok van die Loka-boetiekwinkel ten toon tydens ‘n modeparade by River Square. Foto: Christiaan CloeteMikayla Roos (voor) en Clarice Williams van die Chántenique Afronding en Sjarme Skool in Vereeniging, stel rokke van die Loka-boetiekwinkel ten toon tydens ‘n modeparade by River Square. Foto: Christiaan CloeteGerhard Steyn en Liezl Pieters sing ‘n duet op die verhoog. Foto: Christiaan Cloete
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!