Local newsNewsNews

Silwer by Afrika judo kampioenskappe

Vincent behaal silwer in Egipte

VAALPARK. – Vincent van Schalkwyk, ‘n matriekleering aan die HS Vaalpark het 24 April silwer verower by die 45ste Afrika judo kampioenskappe wat in Kairo, Egipte gehou is.

Vincent van Schalkwyk

Hy en sy spanmaat, Phillip Pretorius het die besonderse prestasie in Nage No Kata behaal.

Suid-Afrika het ‘n span van 17 Egipte toe gestuur om aan die kampioenskappe deel te neem wat van 22-26 April gestrek het.

Vincent was die enigste skolier en die Egiptenare waarteen hulle te staan gekom het in die finaal was groot manne.

Sy ma, Miri Vermeulen sê hulle is ongelooflik trots op Vincent wat op so ‘n jong ouderdom so ‘n uitstekende prestasie behaal het.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Gerda Bruinette

Gerda Bruinette, senior journalist and columnist at Vaalweekblad, writes with compassion and a keen sense of human nature. Always striving to find positive and feel-good stories. Email: gerda@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button