Local newsNewsNews

Fotoblad: Iets vir elke smaak

Die fotograwe het hierdie week 'n heerlike verskeidenheid foto's opgedis. Daar is waarlik iets vir elke smaak.

Die fotograwe (gewapen met kamera of selfoonkamera) laai deurlopend hul foto’s op die Facebookblad: Elsje’s Choice on Photos.

Enige fotograaf of aspirant fotograaf kan deel word van die groep.

Let asb. daarop dat foto’s in fokus en goed belig moet wees. Die idee is om na goeie kwaliteit foto’s te strewe.

KWALITEIT in plaas van kwantiteit asb.

Net eie, oorspronklike foto’s word toegelaat.

Van die foto’s word dan in ‘n weeklikse foto versameling op Vaalweekblad se webtuiste gepubliseer.

Daaruit word die top foto’s van die week gekies om in die gedrukte Vaalweekblad te verskyn.

Die top foto’s van Fotoblad 193 verskyn die week in Vaalweekblad (10 – 16 Mei).

Camilla Jacobs van Vereeniging het die treffende foto tydens die 2024 SAAF Museum Lugskou by Swartkops geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.
Carla Sharp van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Carre-Lee Erasmus van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi monochroom foto geneem.
Chanté Reynecke van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Chantel Jacobs from Sasolburg captured this beautiful photo.
Charissa Prins van Meyerton het die mooi foto geneem.
Chris Swart van Grabou het die mooi natuurfoto geneem.
Christa Heymans van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Christell Fouché van Drie Riviere het die mooi foto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto geneem.
Cynthia Malan van Sasolburg het die oulike foto geneem.
Diane James van Vanderbijlpark het die mooi foto van die honde wat in die water baljaar geneem.
Elizabeth Visser van Springs het die mooi foto geneem.
Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Estelle Kunneke van Sasolburg het die mooi foto in Kgalagadi geneem.
Estelle van Zyl van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die mooi foto in Etosha Nasionale Park geneem.
George Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto geneem.
Gerda Fouché (oud-Valie) van Bloemfontein het die mooi foto geneem.
Gerrit Cloete van Vereeniging het die mooi foto op ‘n plaas in Harrismith geneem.
Gullaume Clouston (oud-Valie) van Hartbeespoort het die pragtige foto geneem.
Hendria Terblanche van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Hennie Fourie van Wellington in die Kaap het die treffende sportfoto geneem.
Hennie Nell van Vanderbijlpark het die mooi foto in Dinokeng geneem.
Hessie Hartzenberg van Krugersdorp het die mooi foto geneem.
Isak Meyer van Vanderbijlpark het die mooi foto van die wolke wat oor die 12 Apostels by Tafelberg geneem.
Jaco Blom van Centurion het die pragtige foto geneem.
Jaco de Beer van Pretoria het die pragtige foto by Austin Roberts Bird Sanctuary geneem.
JJ Kok van Vereeniging het die pragtige foto by Marievale Bird Sanctuary geneem.
Johan Louw van Parys het die mooi foto tydens die 2024 SAAF Museum Lugskou by Swartkops geneem.
June Bartlett van George het die mooi foto by Addo geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto in Khumjung geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Karla Oelofsen (voorheen van Pretoria, maar nou woonagtig in Duitsland) het die mooi foto geneem.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Lee-Anne Olwagen van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lerina Els (oud-Valie) van Leeupoort het die mooi foto geneem.
Lezy de Meyer (oud-Valie) van Ficksburg het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van die Kaap het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto by Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Magrietha Marx van Pietermaritzburg het die mooi foto in Sani’s Pass geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Maureen Cloete van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Melanie Havenga van Shelley Beach het die mooi foto geneem.
Marna Nel wat voorheen in Sasolburg gebly het, maar nou in Napier, Nieu-Seeland woon, het die mooi sonsondergang foto aan die Weskus van die Noordeiland van Nieu-Seeland, Hitangistrand geneem.
Melissa Steyn van Fochville het die mooi foto geneem.
Michelle Storm van Vredefort het die pragtige foto geneem.
Muriel Venter van Frankfort het die mooi foto geneem.
Monique Labuschagne van Meyerton het die pragtige foto geneem.
Nikki Kempson van Centurion het die mooi foto geneem.
Norman Dippenaar van Vanderbijlpark het mooi foto geneem.
Pieter Botha van Sasolburg het die pragtige lyne in Lambertsbaai vasgevang.
Pricilla Prinsloo van Springs het die pragtige foto geneem.
Robert Strydom van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Ronel Slabbert van Vereeniging het die pragtige foto in die Kaap geneem.
Stefanie le Hanie van Sasolburg het die mooi foto geneem.
“Kosmostyd in die hoëveld” – Suzette Reynolds van Heidelberg het die mooi foto geneem.
Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Tollie Groenewald van Midrand het die pragtige natuurfoto geneem.
Veronica Oosthuizen van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Yvonne de Kooker van Pretoria het die mooi foto geneem.
Albertus Kriel van Vereeniging het die kunstige verwerking gedoen.
Alicha de Beer (Love in a lens photography) van Parys het die mooi foto geneem.
Yvette Hewitt van Glentana in die Weskaap het die mooi sonsopkoms fot op pad George toe geneem.
Amanda Breet van Alberton het die pragtige foto geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Phalaborwa het die pragtige foto by Marivale geneem.
Angelique Kok van Vereeniging het die pragtige foto in Mabalingwe geneem.
Anina Niemand van Centurion het die mooi foto geneem.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Kempton Park het die mooi foto in Frankryk, Normandy geneem.
Anne Taylor van Vereeniging het die oulike gesiggie in Kgalagadi afgeneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.
Hennie Fourie van Wellington in die Kaap het die mooi foto geneem.
Isak Meyer van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
JJ Kok van Vereeniging het die pragtige foto by Mabalingwe Game Reserve geneem.
Lerina Els (oud-Valie) van Leeupoort het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto by Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die oulike foto geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Phalaborwa het die pragtige foto by Marivale geneem.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button