Local newsNewsNews
Ons weet wat ons weet: Hoe oud is Mnr?
Laerskool Kollegepark in Vanderbijlpark se jongspan weet wanneer hul hoof verjaar, maar kon hul raai hoe oud hy is?
Gerda Bruinette het die jongelinge gaan vra tydens die groot verjaardagpiekniek.
Anja Piater

Mnr. Herbst verjaar vandag. Ek dink meneer is 41.
Ava Lemmer

Meneer verjaar. Hy is 30 vandag.
Catherine Pearson

Meneer verjaar. Nee, ek gaan nie daai een antwoord nie!
Liam Vosloo

Meneer Herbst verjaar vandag en hy is 58.
Markus Deysel

Ek dink meneer is 41 vandag.
Treiselle van Heerden

Meneer Herbst verjaar. Ek is in graad 1 en ek dink hy is vandag 64.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
