Local newsNewsNews
Ons weet wat ons weet: Wat is ‘n boerie?
Suid-Afrikaners geniet ‘n boereworsbraai en wat is nou lekkerder by ‘n sportdag as ‘n boereworsrol, ook bekend as ‘n boerie?
Weet Noordskool Primêr in Sasolburg se gr. 1 – 3’s wat is ‘n boerie?
Ava-Lee Botha Boeries is boude.

Mila Potgieter Ek dink dis soos ‘n boot met baie pype wat op die Vaalrivier ry.

Anje van Greunen Dis ‘n boer wat vir die diere kyk.

Arnei Gous ‘n Boerie is ‘n boelie

Hilgard Muller ‘n Boer wat baie omgee vir sy plante gee hul boerie. Dis plantkos.

Janco Durandt ‘n Boerie is n vark.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
