Local newsNewsNews

Mooi van die lewe in warm kleure vasgevang

Die week se versameling is pragfoto's in warm skakerings van oorwegend oranje en geel.

Die fotograwe (gewapen met kamera of selfoonkamera) laai deurlopend hul foto’s op die Facebookblad: Elsje’s Choice on Photos.

Enige fotograaf of aspirant fotograaf kan deel word van die groep.

Let asb. daarop dat foto’s in fokus en goed belig moet wees. Die idee is om na goeie kwaliteit foto’s te strewe.

KWALITEIT in plaas van kwantiteit asb.

Net eie, oorspronklike foto’s word toegelaat.

Van die foto’s word dan in ‘n weeklikse foto versameling op Vaalweekblad se webtuiste gepubliseer.

Daaruit word die top foto’s van die week gekies om in die gedrukte Vaalweekblad te verskyn.

Die top foto’s van Fotoblad 195 verskyn die week in Vaalweekblad (24 – 30 Mei).

André Schoonbee (oud-Vallie) van Phalaborwa het die pragtige natuurfoto geneem.
Anina Niemand van Centurion het die mooi foto geneem.
Albertus Kriel van Vereeniging het die pragtige foto van die brandweermanne geneem.
Amanda Breet van Alberton het die mooi foto geneem.
Angelique Kok van Vereeniging het die pragtige foto in Mabalingwe geneem.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Kempton Park het die mooi foto in die Kruger Nasionale Park geneem.
Anne Taylor van Vereeniging het die mooi foto met sononder in Ngwenya geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige makro foto geneem.
Chris Swart van Grabou het die mooi natuurfoto geneem.
Carre-Lee Erasmus van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Christa Heymans van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Christell Fouché van Drie Riviere het die mooi foto geneem.
Cynthia Malan van Sasolburg het die skattige foto van Kibo die gemmerkat geneem.
Eleanor Calitz van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Estelle van Zyl van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Estelle Kunneke van Sasolburg het die pragtige sonsondergang foto geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die mooi foto geneem.
George Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto geneem.
Gerda Fouche van Bloemfontein het die mooi foto geneem.
Gerrit Cloete van Vereeniging het die mooi foto van die geel Ferrari by Fouche Motors Santon geneem.
Hennie Fourie van Wellington in die Kaap het die pragtige foto geneem.
Hennie Nell van Vanderbijlpark het die mooi by Dinokeng geneem.
Isak Meyer van Vanderbijlpark het die mooi natuurfoto geneem.
Jaco Blom van Centurion het die pragtige natuurfoto geneem.
Jaco de Beer van Pretoria het die pragtige foto so 50km buite Brits geneem.
JJ Kok van Vereeniging het die pragtige foto by Mabalingwe Game Reserve geneem.
Johan Louw van Parys het die mooi foto geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto tydens besoek aan SA in die Namaqua National Park geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Karla Oelofsen (voorheen van Pretoria, maar nou woonagtig in Duitsland) het die pragtige lyne in die hemelruim puik vasgevang.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Lerina Els (oud-Valie) van Leeupoort het die mooi foto geneem.
Lerissa Pretorius van Vanderbijlpark het die mooi foto by Vaaldam, Deneysville geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Lee-Anne Olwagen van Vanderbijlpark het die mooi foto in Golfpad, Vereeniging geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto by Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Madelein Steynvaart van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Magrietha Marx van Pietermaritzburg het die mooi foto geneem.
Michelle Storm van Vredefort het die pragtige foto geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Maureen Cloete van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Monique Labuschagne van Meyerton het die mooi foto geneem.
Nikki Kempson van Centurion het die mooi foto geneem.
Norman Dippenaar van Vanderbijlpark het mooi foto geneem.
Pieter Botha van Sasolburg het die pragtige foto by Gariepdam geneem.
Pricilla Prinsloo van Springs het die pragtige silhouette foto geneem.
Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Yvonne de Kooker van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Tollie Groenewald van Midrand het die mooi foto geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Phalaborwa het die pragtige foto geneem.
Yvette Hewitt van Glentana in die Weskaap het die mooi foto onderweg George toe geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi sonsondergang foto geneem.
Karla Oelofsen (voorheen van Pretoria, maar nou woonagtig in Duitsland) het die mooi foto in die Augsburg-dieretuin geneem.
Angelique Kok van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Estelle Kunneke van Sasolburg het die mooi sonsondergang foto geneem.
JJ Kok van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Pieter Botha van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto by Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Maureen Cloete van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Pricilla Prinsloo van Springs het die pragtige foto geneem.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button