Beserings weens ongeluk eis gewilde Arrie se lewe
Arrie is gister ernstig in 'n motorfietsongeluk beseer en het vroeg vanoggend sy stryd in die hospitaal verloor.
Die No Name Bar and Family Restaurant in Vaalpark het pas die nuus bekend gemaak dat Arrie Botes, wat gister in ‘n motorfietsongeluk betrokke was, vanoggend (29 Mei) aan sy beserings beswyk het.
The No Name Bar and Family Restaurant se boodskap lui:
It is with great sadness and shock that we announce the untimely passing of our OG, friend and No Name Family member Arnande “Arrie” Botes, who passed away this morning due to his injuries sustained in a motorbike accident early yesterday morning. Our condolences to all his friends and family. May his soul rest in eternal peace.
BOYTJIE ons gaan jou vriendelike gesig, jou behulpsaamheid en daai rooi skoene van jou baie mis. Love you forever!
- Vaalweekblad se innige meegevoel aan Arrie se familie en al sy vriende.
‘n Volledige berig volg later.

