AdvertorialBusinessNewsSponsored

Kom gly in by Die Agterdeur op 27 Julie!

Hier kom 'n ding...! Dagboek solank die datum as jy op soek is na PRET met HOOFLETTERS!

 

Welkom by ‘n wΓͺreld waar goeie musiek en die natuur mekaar by “Die Agterdeur” ontmoet!

πŸ“£ Bring jou vriende en kom kuier saam by die amptelike opening van Die Agterdeur op Saterdag 27 Julie.
πŸ”₯ Dis die fees met ‘n Bosveldvuur, ‘n Spitbraai, fantastiese musiek, ‘n lekker atmosfeer en alles plattelands, net soos by jou pa se plaas se agterdeur.
πŸšͺ Bring jou stoel, ons maak die kampvuur.
Jan Jan Jan (van Boerboel-faam), Saarkie en Hartklop gaan ook daar wees om die regte ritme in jou lyf te sit. πŸͺ•πŸŽΆ
Die aand beloof om ‘n FEES te wees. πŸ₯‚

Waar gaan alles op 27 Julie gebeur?
Op die hoek van School Avenue & Uitvlugt Road, Meyerton (Die Agterdeur is by Sure Focus Shooting Range).
Gratis Parkering
Kos en drank sal beskikbaar wees

🎟️ Kaartjies kos R180 – Kry joune sommer NOU en kom kuier saam πŸ‘‰πŸ½ https://qkt.io/wM1wuG

 

Vir nog inligting, kliek op diΓ© Facebook-skakel: https://www.facebook.com/profile.php?id=61556674228239

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Retha Fitchat

Retha Fitchat is an experienced part time journalist for Vaalweekblad. WhatsApp: 083 246 0523
Check Also
Close
Back to top button