Local newsNewsNews

Twee Valia-leerlinge sterf in ongeluk

*Hierdie is 'n ontwikkelende storie en inligting sal gedeel en aangepas word soos dit beskikbaar word

VANDERBIJLPARK. – Die Vaaldriehoek is in rou gedompel nadat twee leerlinge van die Hoërskool Transvalia glo Vrydagaand tragies in ‘n motorongeluk gesterf het.

‘n Derde passasier van die HS Driehoek sterk glo tans by die huis aan. Inligting rondom die ongeluk is nog skraps.

Hierdie is ‘n ontwikkelende storie en sal aangepas word soos inligting beskikaar raak

*Vaalweekblad betoon sy medelye en wens die fanilie, onderwysers, leerlinge en vriende van die afgestorwenes alle sterkte toe in die moeilike tyd wat voorlê.

Die HS Driehoek was een van die eerstes om hulle medelye te betoon.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button