Local newsNewsNews

Luandre en Ronan sal gemis word

Twee Gr.11-leerlinge van die HS Transvalia het tragies in 'n motoringeluk gesterf

VANDERBIJLPARK. – Die twee Gr.11-leerlinge van die HS Transvalia wat Vrydagaand 19 Julie tragies in ‘n motorongeluk gesterf het, is as Luandre Barnard en Ronan Gardiner geëindentifiseer.

Ronan Gardiner
Luandre Barnard

Die tragiese nuus is Maandagoggend deur die HS Transvalia in ‘n persverklaring bevestig.

“Ons dink ook aan die ander insittendes wat beseer is. Ons opregte medelye aan beide leerders se ouers, familie en vriende met hulle groot verlies, mag hulle troos en genade van ons Hemelse Vader ontvang. Ons bid ook vir volkome genesing vir die ander insittendes,” lui die verklaring.

Een van die ander insittendes Janu van Staden van die HS Driehoek sterk tans by die huis aan. Die identiteit van die bestuurder van die voertuig is nog onbekend.

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button