Local newsNewsNews

Fotoblad: Gefokus op lyne en patrone

Die fotograwe het die week op lyne en patrone gefokus en gewys wat 'n kunstige effek dit op foto's kan hê.

Die fotograwe (gewapen met kamera of selfoonkamera) laai deurlopend hul foto’s op die Facebookblad: Elsje’s Choice on Photos.

Enige fotograaf of aspirant-fotograaf kan deel word van die groep.

Let asb. daarop dat foto’s in fokus en goed belig moet wees. Die idee is om na goeie kwaliteit foto’s te strewe.

KWALITEIT in plaas van kwantiteit asb.

Net eie, oorspronklike foto’s word toegelaat.

Van die foto’s word dan in ‘n weeklikse foto versameling op Vaalweekblad se webtuiste gepubliseer.

Daaruit word die top foto’s van die week gekies om in die gedrukte Vaalweekblad te verskyn.

Die top foto’s van Fotoblad 202 verskyn in Vrydag se Vaalweekblad.

Carla Sharp van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Hennie Fourie van Wellington in die Kaap het die kunstige foto geneem.
Ina du Plessis van Pretoria het die mooi foto geneem.
Hennie Nell van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Isak Meyer van Vanderbijlpark het die treffende foto geneem.
Jaco de Beer van Pretoria het die mooi foto geneem.
“Vaal Barrage” – Jaco Steyn van Vanderbijlpark het die pragtige sonopkoms foto met weerkaatsing op die rivier geneem.
Jaco Blom van Centurion het die natuurlike patrone raak gesien en pragtig vasgevang.
Jan Kotze van Centurion het die pragtige vissermanne met sonsopkoms by Uvongo geneem.
JJ Kok van Vereeniging het die kunstige natuurfoto by die Kudu Private Nature Reserve geneem.
Janice Richardson from Isando captured these beautiful lines.
Johan Louw van Parys het die mooi foto geneem.
June Bartlett van George het die mooi patrone in die Cangogrotte opgemerk en netjies vasgevang. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Karin Cronjé van Andorra het die pragtige foto tydens besoek aan SA in Namakwaland geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Karla Oelofsen (voorheen van Pretoria, maar nou woonagtig in Duitsland) het die mooi patrone raakgesien en vasgevang.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Lee-Anne Olwagen van Vanderbijlpark het die mooi foto met ‘n vlak diepte van veld geneem.
Leon Booyens van Kaapstad het die pragtige foto geneem.
Lerina Els (oud-Valie) van Leeupoort het die mooi foto geneem.
Lezy de Meyer (oud-Valie) van Ficksburg het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige lyne danksy die weerkaatsing op die water by Rietvlei-natuurreservaat vasgevang.
Magrietha Marx van Pietermaritzburg het die mooi foto geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi lyne op land en in die lug vasgevang.
Maureen Dippenaar van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Maryna Venter (oud-Valie) wat nou in Montagu in die Weskaap woon, het die mooi foto geneem.
Michelle Hart van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Mia Hartmann van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem.
Michellee Eksteen van Meyerton het die mooi wintersfoto geneem.
Monique Labuschagne van Meyerton het die mooi foto geneem.
Pieter Botha van Sasolburg het die mooi foto van die Gariepdam sluise geneem.
Pricilla Prinsloo van Springs het die mooi foto tydens die Swartkop-lugskou geneem.
Ria Booysen van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Riata Nel (oud-Valie) van Stellenbosch het die mooi foto by die Apollo de Karoo Tentkamp in die Onder Karoo, digby die Tankwa Nasionale park geneem.
Robert Strydom van Vanderbijlpark het die mooi natuurfoto geneem.
Stefanie le Hanie van Sasolburg het die mooi landskap foto met leidende lyne geneem.
Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Tollie Groenewald van Midrand het die mooi foto geneem.
Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Yvonne de Kooker van Pretoria het die mooi foto geneem.
Zarita Bosch van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Albertus Kriel van Vereeniging het die pragtige foto tydens vakansie in Thailand geneem.
Amanda Breet van Alberton het die mooi natuurfoto in die Kruger Nasionale Park geneem.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Kempton Park het die mooi foto in Frankryk geneem.
Amorei Wright van Vereeniging het die mooi foto geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Phalaborwa het die mooi foto by Marivale geneem.
André Treurnich van Sasolburg het die pragtige sonsondergang sommer hier in die Vaal geneem.
Angelique Kok van Vereeniging het danksy perfekte tydsberekening die treffende sonsondergang foto geneem.
Anne Taylor van Vereeniging het die mooi foto in bibberweer geneem.
Anthony Schubart het die mooi foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige foto in Kgalagadi geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem.
Christa Heymans van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto geneem.
Cynthia Malan van Sasolburg het die mooi foto van haar twee huskeys geneem.
Diane James van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Elizabeth Visser van Springs het die mooi foto geneem.
Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Engela Visser van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Estelle Kunneke van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die mooi foto geneem.
Estelle van Zyl van Heidelberg het die pragtige foto in Sionsberg geneem.
Gerda Fouche van Bloemfontein het die mooi foto geneem.
Gerrit Cloete van Vereeniging het die mooi foto by die Nizamiye Mosque in Midrand geneem.
Hendria Terblanche van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Hennie Fourie van Wellington in die Kaap het die pragtige foto geneem.
Isak Meyer van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
JJ Kok van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
June Bartlett van George het die mooi foto in die Cangogrotte geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Karla Oelofsen (voorheen van Pretoria, maar nou woonagtig in Duitsland) het die pragtige foto geneem.
Lee-Anne Olwagen van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lerina Els (oud-Valie) van Leeupoort het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Stefanie le Hanie van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Yvonne de Kooker van Pretoria het die pragtige foto geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Phalaborwa het die kunstige natuurfoto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto geneem.
Karla Oelofsen (voorheen van Pretoria, maar nou woonagtig in Duitsland) het die mooi foto geneem.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button