News

Vlak van Vaaldam daal tot onder 50%

Die vlak van die Vaaldam het onlangs tot onder 50% gedaal.

DENEYSVILLE. – Die vlak van die Vaaldam het oor die afgelope paar droë wintermaande geleidelik teruggesak en is staan nou op onder 50%.

Die nuutste syfers toon dat dat die Vaaldam se vlak tans op 49.72% staan met ‘n invloei van 33.0m³/s en ‘n uitvloei van 17.5m³/s.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Christiaan Cloete

Christiaan is editor of Ster North and a reporter for Vaalweekblad. Email: christiaan@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button