Local newsNewsNews
Fotoblad: Ons hou van blou!
Vaalweekblad deel met trots nog 'n prag-versameling wat deur die passievolle fotograwe moontlik gemaak is. Die keer is die kleurskema oorwegend blou.

Die fotograwe (gewapen met kamera of selfoonkamera) laai deurlopend hul foto’s op die Facebookblad: Elsje’s Choice on Photos.
Enige fotograaf of aspirant-fotograaf kan deel word van die groep.
Let asb. daarop dat foto’s in fokus en goed belig moet wees. Die idee is om na goeie kwaliteit foto’s te strewe.
KWALITEIT in plaas van kwantiteit asb.
Net eie, oorspronklike foto’s word toegelaat.
Van die foto’s word dan in ‘n weeklikse foto versameling op Vaalweekblad se webtuiste gepubliseer.
Daaruit word die top foto’s van die week gekies om in die gedrukte Vaalweekblad te verskyn.
Die top foto’s van Fotoblad 204 verskyn in Vrydag se Vaalweekblad.















































































At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
