NewsNews

Waar is al die Rock aanhangers?

Rock saam, hierdie Saterdag. Klik op die skakel vir meer

VEREENIGING – Saterdag, 7 September het al die Vaaldriehoek se Rock aanhangers die geleenheid om drie Rock bands en een Metal band in aksie te sien by die Barnyard teater.

LA Cobra van Pretoria

Die Rockfeees skop af met Springbokrugby op die groot skerm en daarna sal Diverted Disorder, Indie Dog, L.A Cobra en die Afrikaanse Rock groep, Mensdom almal op hul voete hou.

Indie Dog

Die organiseerder van die vertoning, Hardy Mills (Diverted Disorder) onthou nog die dae toe daar gereeld Rock feeste in die Vaal gehou is.

Die Mensdom

“Dit was die goue jare vir musiek in die Vaal. L.A Cobra het destyds dikwels hier opgetree en daarom het ek hul uitgenooi vir hierdie fees. Hopelik die eerste van baie.”

Kaartjies is beskikbaar by die ingang teen R150 pp.

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Gerda Bruinette

Gerda Bruinette, senior journalist and columnist at Vaalweekblad, writes with compassion and a keen sense of human nature. Always striving to find positive and feel-good stories. Email: gerda@mooivaal.co.za
Back to top button