AdvertorialBusinessNewsSponsored
Gee verstopte dreine jou grys hare? Kontak vir Bertus!
Bertus du Toit van Centerflow Drain Services speel vinnig klaar met geblokte dreine. Bewaar sy nommer vir die dag as jy hom nodig kry... 061 461 7900
Dit is ‘n nagmerrie as dit by jou huis of sakegebou gebeur – vra maar enige huis- of sake-eienaar. Buiten dat ‘n verstopte drein mens se lewe in ‘n onwelriekende gemors verander, hou oorstroomde dreine ook gesondheidsgevare in. Gelukkig kan Center Flow Drain Services sulke probleme vinnig en maklik oplos.
Die eienaar, Bertus du Toit, het die nodige toerusting en gereedskap sowel as die ervaring om vinnig klaar te speel met geblokte dreine. Bewaar sy nommer vir die dag wat jy hom nodig kry: 061 461 7900. Hy werk in die hele Vaaldriehoek.




Verstopte dreine? Bel Bertus NOU by 061 461 7900.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
