Onder die lede en hul metgeselle wat die geleentheid bygewoon het, was Riaan Greeff (ZS4PR), Amanda Greeff (ZR4AGS), Derrick Voster (ZS6DK) en Marietjie Voster, Erick Jannasch (ZS4VW) en Driekie Jannasch, Dirk Hatting (ZS6DH), Danie Bierman (ZS4DB) en Lisa Biermann, Peet Pretorius (ZS4VP) en Ria Pretorius, Gideon Jannasch (ZS4GJA) en Corli Jannasch, Miki Greeff, Kobus Kotze (ZS6KBS), Elmarie Mccash (ZS6EM), André Nortjé (ZS6XXX) en Deon Lottering (ZS4DL).
Lede van die Sasolburg Radio-amateurklub (SRK) het onlangs hul jaarafsluiting by Jacky’s Pub & Grill gehou. Die lede kon terugkyk na ‘n jaar propvol suksesvolle aktiwiteite en sien uit na volgende jaar, wanneer daar weer verskeie leersame en genotvolle bedrywighede wag.
Onder die lede en hul metgeselle wat die geleentheid bygewoon het, was Riaan Greeff (ZS4PR), Amanda Greeff (ZR4AGS), Derrick Voster (ZS6DK) en Marietjie Voster, Erick Jannasch (ZS4VW) en Driekie Jannasch, Dirk Hatting (ZS6DH), Danie Bierman (ZS4DB) en Lisa Biermann, Peet Pretorius (ZS4VP) en Ria Pretorius, Gideon Jannasch (ZS4GJA) en Corli Jannasch, Miki Greeff, Kobus Kotze (ZS6KBS), Elmarie Mccash (ZS6EM), André Nortjé (ZS6XXX) en Deon Lottering (ZS4DL). Mense wat meer oor die radioklub se bedrywighede wil uitvind of wil aansluit, kan sekretaresse Elmarie Mccash by 083 250 7391 kontak.
Onder die lede en hul metgeselle wat die geleentheid bygewoon het, was Riaan Greeff (ZS4PR), Amanda Greeff (ZR4AGS), Derrick Voster (ZS6DK) en Marietjie Voster, Erick Jannasch (ZS4VW) en Driekie Jannasch, Dirk Hatting (ZS6DH), Danie Bierman (ZS4DB) en Lisa Biermann, Peet Pretorius (ZS4VP) en Ria Pretorius, Gideon Jannasch (ZS4GJA) en Corli Jannasch, Miki Greeff, Kobus Kotze (ZS6KBS), Elmarie Mccash (ZS6EM), André Nortjé (ZS6XXX) en Deon Lottering (ZS4DL).
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!